Selenis Leyva

Selenis Leyva
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Selenis Leyva (gebore 26 Mei 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and the City 2 (2010), The Place Beyond the Pines (2012), en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).


Developed by StudentB